Oor Freddie de Lange…

Ek is ‘n student by Tuks, alhoewel nie voltyds nie… (“Tuks” is Universiteit van Pretoria… Tuks of Niks!!)

My hoop vir hierdie blog, is om mense aan die dink te kry oor hulle eie denke, teologie, politiek, en so aan…

My persoonlike hoop en droom is om te sien dat jongmense hulle lewens gebruik tot eer van God.

Ek wil eendag ‘n goeie skrywer en ‘n goeie spreker en ‘n goeie fotograaf wees…

Lewer kommentaar

Dis lekker om te kuier oor 'n koffie