2014 was ‘n jaar waarin ek baie nuwe liedjies gehoor het, en geleer het om ander tipes musiek te geniet.
Die volgende lys sal nie finaal wees voor 1 Januarie 2015 nie. Ek sal dit deur die loop van die maand kom verander.
Hierdie is SLEGS ‘n lys van liedjies.