Boeke gelees in 2012…


Hier is ‘n lys van boeke wat ek in 2012 gelees het:

  1. An Inconvenient Youth – Fiona Forde
  2. The Social Media Revolution: Exploring the Impact on Journalism and News Media Organizations – Ruth A. Harper
  3. Social Media in the Changing Ecology of News Production and Consumption: The Case in Britain – Nic Newman, William Dutton & Grant Black

In die verlede het ek dele van boeke wat ek gelees het vir studies, ingesluit in die leeslys. Ek sal dit nie meer doen nie, tensy ek ten minste 50% van die boek gelees het.

Van hierdie jaar af, sal ek ook artikels wat ek gelees het insluit in die lys, soos wat ek ook hier gedoen het.

Volgende 30 boeke…


Hier is ‘n lys van die volgende 30 boeke wat ek graag wil lees. Dit is nie ‘n presiese lys nie, omdat ek dalk boek # 11 voor boek #1 kan lees. Ek kan dalk ook forseer word om ‘n boek te lees wat nie op die lys is nie, as gevolg van een of ander taak wat ek moet doen.

  1. Love Wins – Rob Bell
  2. Wie was Jesus regtig? – Francois Wessels
  3. Jerusalem’s Heart – Bodie & Brock Thoene
  4. Celebration of Discipline – Richard Foster (Hierdie boek sal vir ‘n ruk lank op die lys wees, omdat ek ‘n studie doen op die inhoud daarvan)
  5. Contemplative Youth Ministry – Mark Yaconelli (Hierdie boek sal vir ‘n ruk lank op die lys wees, omdat ek ‘n studie doen op die inhoud daarvan)
  6. The Love Dare (This Hierdie boek sal vir ‘n ruk lank op die lys wees, omdat ek ‘n studie doen op die inhoud daarvan)
  7. Blood types, Body types, and You – Joseph Christiano
  8. Jesus – ‘n Radikale Sprong – Stephan Joubert
  9. Out Live your Life – Max Lucado
  10. Static – Ron Martoia
  11. Tactics – Fred Stoker with Mike Yorkey
  12. Fokus op Strategiese Leierskap – Andy Stanley
  13. Architects of Poverty – Moeletsi Mbeki
  14. The Meaning of Friendship – Mark Vernon
  15. Everything must change – Brian D. McLaren
  16. The Forgotten Ways – Alan Hirsch
  17. When you need a miracle – Lloyd John Ogilvie
  18. In die Greep van Genade – Max Lucado
  19. God juig oor jou – Max Lucado
  20. Money, Sex and Power – Richard Foster
  21. Cupidity – Hayley & Michael DiMarco
  22. Prayers from the Heart – Richard Foster
  23. Star Trek Deep Space Nine #26: Rebels #3 – Daffyd ab Hugh
  24. Social Intelligence – Daniel Goleman
  25. Emotional Intelligence – Daniel Goleman
  26. Discover your Spiritual Type – Corinne Ware
  27. Just Walk Across the Room – Bill Hybels
  28. Faith to Faith – Dan Scott
  29. Pagan Christianity? – Frank Viola & George Barna
  30. Personality Type and Religious Leadership – Roy M. Oswald & Otto Kroeger
  31. Spiritual Wholeness for Clergy – Donald R. Hands and Wayne L. Fehr
  32. Jake’s Choice – Jim & Rachel Britts

 

(Goed, hierdie is 32… Maar nou ja…)