Om gesond te word

Ek het hierdie lang battle om gesonder te word.

Een van die redes vir hierdie struggle, is dat ek ‘n swak commitment het.
Ek se ten minste 3 keer per jaar vir myself dat ek moet commit tot oefening en gesond eet. Ten minste 4 keer per jaar hou ek op oefening doen, of gee ek net op om ernstig te oefen.
Hiermee saam blog ek ook nie so gereeld nie. Ek wil ook ten minste 3 keer per jaar begin blog oor my pad na ‘n gesonde lewensstyl, maar ek kom nooit verby #2 nie… As ek SO ver kom!
In 2014 hercommit ek myself om gesond te word, en om gereeld oor die pad (en oor ander dinge) te blog. My hoop is dat hierdie my een en enigste commitment in hierdie verband sal wees.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s