Spring cleaning, Deel 1


Dit is September. Lente in Suid-Afrika.

Spring cleaning seisoen.DSC_2920

Ek bly nou vir ‘n paar jaar in ‘n … woonstel. Een wat nie myne is nie. Een wat eintlik net ‘n tydelike blyplek moes wees.
Die tydelike aard van die blyplek het beteken dat ek nooit regtig moeite gedoen het om plek te gee vir ‘n klomp goed in “my” huis nie.
Daarom, soos die foto’s wys, is my plek eintlik baie deurmekaar.
Ek wil hierdie maand gebruik om plek te gee aan goed. En dalk ander goed weg te gooi of weg te gee.
So het die proses vandag begin.
Ek het begin deur my klerekas aan te pak. Ek het begin om my klere te sorteer in hope.

  • Klere wat ek nog dra; dus sal ek dit hou.
  • Klere wat ek nie meer dra nie, en wat ek vir ander mense kan gee.
  • Klere wat ek nie meer dra nie, maar wat vol gate is en nie meer gedra kan word nie. Dit is dalk ‘n persoonlike gevoel, maar ek voel dat mens sekere klere nie behoort weg te gee nie, so swak lyk dit.
  • Klere wat ek wil hou, maar nie noodwendig dra nie. Dit is klere wat een of ander sentimentele waarde het.

 

Dit was ‘n redelike goeie spring cleaning dag, maar ek is bly dat ek myself die hele September gee vir hierdie skoonmaaktaak.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s