Wat gaan aan hier?


Ek het die laaste paar maande gefokus op my Engelse blog site. Ek het so twee projekte begin, waar ek meer gereeld wou blog; ek wou graag een keer per dag iets post. Soos ek dit verduidelik, het ek elke dag iets geskryf, maar dit nooit gepost nie. Ek sal dalk wel een dag daardie skrywes post, maar nie as ‘n “blog ‘n dag” projek nie.

Ek probeer meer gereeld in Engels skryf. Ek wil graag beter word in die taal. Eendag, iewers in die toekoms, mag ek dalk begin skryf in ‘n derde taal ook. Soos wat ek in Engels skryf, wil ek eintlik dit vertaal na Afrikaans toe en hier kom deel. Dit gebeur egter baie ongereeld. In die afgelope jaar het ek paar goed gepost op my Engelse blog site wat ek dalk mettertyd hier sal kom deel.

Ek gaan egter wel ook meer in Afrikaans begin skryf. En dalk vertaal na Engels, dalk nie.

Vandag is Maandag, en dis eintlik ‘n ideale dag om nuwe ideas, projekte en gedagtes te begin deel en aan te werk. Ek wil my blog so bietjie skoon maak. Enige idees waaraan ek kan werk? Ek het onlangs die uitleg verander. Het jy enige ander idees, leser?

Gaan kyk gerus na my Engelse post wat hierby aansluit.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s