Author Archives: freddiescoffeebar
Boeke gelees in 2012…
Hier is ‘n lys van boeke wat ek in 2012 gelees het: An Inconvenient Youth – Fiona Forde The Social Media Revolution: Exploring the Impact on Journalism and News Media Organizations – Ruth A. Harper Social Media in the Changing … Continue reading
Volgende 30 boeke…
Hier is ‘n lys van die volgende 30 boeke wat ek graag wil lees. Dit is nie ‘n presiese lys nie, omdat ek dalk boek # 11 voor boek #1 kan lees. Ek kan dalk ook forseer word om ‘n … Continue reading
Boeke gelees in 2011…
Hier is ‘n lys van sommige van die boeke wat ek in 2011 gelees het. Ek het die lys nie deurlopend op datum gehou nie, en het sekere details soos titels van sekere van die boeke wat ek gelees het … Continue reading
Nuwe foto-post
Hier is my nuutste foto-post… http://myfavouritephodies.wordpress.com/2011/12/31/dominus-flevit-church-jerusalem/
Filed under Foto Blogs, My Ander Blogs
E-Kerk en Emerging Church…
Ek is ‘n groot ondersteuner van E-Kerk. Ek kry so nou en dan van hulle briewe, en ek besoek so nou en dan die E-Kerk wanneer ek kan kry. Toe ek lees dat Ds. Stephan Joubert iets skryf oor E-Kerk … Continue reading
Filed under Brian McLaren, Doug Pagitt, E-Kerk, Leonard Sweet, Ontluikende Kerk, Rob Bell, Ron Martoia, Stephan Joubert, Tony Jones
Oor my profile prent (“avatar”)
Ek het die foto in my profile prent gekry op die website http://www.dailygossip.org/study-says-coffee-intake-has-antidepressant-effect-on-women-1571 Ek het ook dele van die artikel gelees, en dit nogal insiggewend gevind.
My gesondheid…
Ek probeer redelik gereeld in die gym kom, en ek probeer om meer gesond te eet. Tot so ses maande terug was dit ‘n stelling wat 100% waar was van my eie lewe. Ek het nie ‘n super-perfekte dieët gehad … Continue reading
Filed under Eet, Gesondheid, Gym, Uncategorized
Nuwe begin… en nog een…
Ek het ‘n paar jaar terug hier begin blog. Ek het begin blog in Engels en Afrikaans. Ek het al my blogs in Afrikaanse gedoen, en dan in Engels vertaal, of in Engels geblog en in Afrikaanse vertaal. In die laaste jaar het ek baie min geblog. Ek is nogal spyt daaroor. Ek wou bitter graag weer begin. Ek het … Continue reading
Filed under Foto Blogs, Welkom!!
Hello world!
Welcome to WordPress.com. After you read this, you should delete and write your own post, with a new title above. Or hit Add New on the left (of the admin dashboard) to start a fresh post. Here are some suggestions … Continue reading
Filed under Uncategorized